Victor Garber

Victor Garber
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Victor Joseph Garber
Geboorte 16 Maart 1949 (1949-03-16)
Nasionaliteit Kanadees
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1958–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Victor Garber (gebore 16 Maart 1949) is 'n Kanadese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The First Wives Club (1996), Titanic (1997), en Argo (2012), en in die televisiereeks Alias (2001).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy